Is jy 'n Afrikaanse onderwyser in Suid Afrika? Is jy onseker oor hoe om die nuwe kurikulum te implementeer? Of wat die nuwe kurikulum behels? Dan is hierdie blog spesiaal net vir jou! Die misie van hier die blog is om CAPS toeganklik en verstaanbaar te maak. Die dokument word eenvoudig opgesom en uiteengesit. Dink aan hierdie blog as jou vinnige naslaan middel as jy onseker is oor iets of hulp kort. Verder probeer ek ook om voorbeelde en hulpmiddels beskikbaar te maak.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking